Indien mens in zoem moet mens deur elk van bogenoemde skote in die proses gaan. Handhaaf kopruimte tot op CU - Sny hare af vir BCU
KAMERA SKOTE EN TEGNIEK
=======================
Hier onder is items wat 'n kamera operateur oor bewus behoort te wees en waaroor uitgebrei of gedemonstreer kan word.
7 Soorte kamera skote
Oor skouer skoot
Profiel skoot
Bevestigende skoot (Establish)
Komposisie
Oog hoogte
Kyk ruimte
Kop ruimte
Stoot van raam
Kyk rigtings (twee gesprek)
Passende skote (matching shots)
Optiese grens
Spring van skoot
Steurings
Kamera hoek
Agtergrond
Beligting
Zoom vir rede
Zoom een aksie
Ontwikkel skoot gedurende zoom of kamera beweging, en behou komposisie
Crash Zoom
Antisipasie (luister)
Aanpas (match)
Posisie (merk)
1) WS = Wye skoot
Die aanbieder is die hoof onderwerp maar mens wil ook bietjie meer van die area om die aanbieder sien, selfs bo kante van voorwerpe (kruise) op die verhoog. Baie voete of kop ruimte afhangende mens voorwerpe op verhoog of gehoor of voorwerpe onder voete wil sien.
2) LS = Lang-skoot
Normale kop ruimte en voete in. Oorweeg komposisie en voorwerpe op verhoog
3) MLS = Medium Lang-skoot [Op kniee]
Oorweeg komposisie en raam aanbieder vir gebalanseerde komposisie.
4) MS = Mid-skoot
Voorwerpe om aanbieder minder belangrik, raam aanbieder. Begin van oogkontak skote
5) MCU = Medium-naby-skoot [Op hempsak]
Oog kontak skoot.
6) CU = Naby-skoot [Op dasknoop]
Oog kontak skoot, beklemtoon onderwerp of hoogtepunt van bespreking
7) BCU = Baie-naby-skoot [Ken in + Sny hare uit]
Oog kontak en intieme gesprek, toon van emosies.
SELF GEMAAK