Skakel DMX sleutelbord saam met toerusting in video en klankbank aan
Skakel die LEDs op beligtingpaal aan by skakelaar op voorkant en aan regterkant van verhoog (extention cord)
Skakel die dimmerbox aan soos gewoonlik indien 2 spots gebruik gaan word
Selekteer oranje liggie af op sleutelbord indien dit flikker (blackout)
Skakel al die LED ligte op verhoog aan deur SCENE 1 te druk
Doof spots op/af met fader op fader-kassie in video en klankbank
Om LEDs af te skakel selekteer "blackout" knoppie op DMX sleutelbord
Skakel ander kragpunte af