PROGRAM
1. Kyk na 'n video oor leierskap en spanwerk en soos belowe "The bricklayer".
2. 'n Paar vrae en redes hoekom ons beter werk wil lewer en of ons terugvoer moet gee en hoe.
3. Met hierdie byeenkoms sal ons vinnig items van die vorige sessie hersien en weer kyk na kamera skote, komposisie, zoem aksies, volg aksies, oorgange gedurende 'n diens en belangrikheid van beligting.
4. Na dit kyk ons vinnig na resultate van opnames met enige voorstelle.
5. Daar gaan gekyk word na aspek verhoudings en resolusie en hoekom.
6. Voorbeelde van portret en landskap fotos en videos op selfone.
7. Waarom ons as 'n groep moet kyk na die gebruik van sagteware en rekenaar dienste.
8. Voorbeelde van die regmaak van fotos.
DOELWIT
Die doelwit van die groep is om eers dit wat daar is te maak werk.
Ons moet saamstem om ons beste vir die Here te gee. Ons moet ook ondersteun en aangemoedig word om net soos predikante uitstekende werk te kan lewer.
VRAAG: HOEKOM WIL ONS VERBETER?
REAKSIE
Enige reaksie oor Pieter van der Walt se toekoms blik van die kerk.
Daar is bekommernis oor die kerk se toekomstige inkomste. Wat kan NGK Onrus doen om finansieel te oorleef. Het enige iemand gekyk na dr Frederick Marais se aanbieding gedurende 'n besoek beskikbaar op die Media werf.
VRAAG
Moet ons terug kyk na die operasionele en tegniese uitvoering na Sondag dienste en die opnames? Moet daar terugvoer gegee word oor tegniese probleme? Hoekom en hoe?
HERSIENING
1. Met hoeveel verskillende kamera skote gaan ons oor die algemeen in ons opnames werk.
2. Noem ander tipe skote
3. Noem 3 belangrike elemente van 'n kamera skoot.
4. Hoe kan jy komposisie van 'n kamera skoot verduidelik.
5. Wat is belangrik met volg-aksies op verhoog (heen en weer).
6. Wat is belangrik met zoem aksies.
7. Waarna moet 'n kameraman kyk voor 'n opname.
8. Wat is belangrik aan die einde van 'n kamera segment?
9. Noem verskillende maniere om weg van en terug na kamera te gaan.
Is daar miskien 'n behoefte om riglyne te dokumenteer en beskikbaar te maak vir naslaan (how to), hersiening en opleiding. Hoe moet dit beskikbaar gemaak word en deur wie? Moet daar terugvoer gegee word aan spanlede oor veranderinge of hoe moet mens dit uitvind.
VOLGENDE
Items waarna in die toekoms nog gekyk kan word
1. Nuwe lede video
2. Dankie sê funksie
3. Aankoop van 'n PTZ kamera
4. Wegsny skote
5. Manycam vir draadlose video diens
6. Beligting areas, vloedligte, spots,
7. Koor en instrumente sigbaarheid en area
8. Projektor 16:9 skerms en beeldkwaliteit
9. Kort afstand projektor in verhoog area
10. Webwerf, amptelike, sosiale, sub platvorms
SKAKELS NA DIENS ELEMENTE ONDER BESPREKING
DIENSVIDEOS
P1 2022-05-29 Ds Coenie Calitz
P2 Paar klein foute rede vir skoot - Swart - kameraskoot - klank
P3 Maskeer
2022/06/26 Dr. Wilhelm Burger
Diens begin na 07:02 van die eintlike begin
2022/07/03 Ds. Michiel de Kock
Goeie Kamerawerk Volg aksie frame Te vroeg na Ds
Lofdanse en Nagmaal
Een ding wat baie gepla het was die nagmaal tafel in die voorgrond met die lof danse reg agter dit en toe die dominees by die tafel betrokke geraak het met die dansers agter dit.