Sit jy of een van jou kinders op die oomblik en wag vir geleenthede
•Weet jy enige iets van fotografie
•Weet jy enige iets van grafiese ontwerp
•Weet jy enige iets van webwerf ontwerp
•Weet jy enige iets van publisiteit
•Weet jy enige iets van bemarking
•Weet jy enige iets van borgskap
•Weet jy enige iets van video en klank
•Weet jy enige iets van ander rekenaartoepassings
INDIEN NIE, is hierdie ‘n geleentheid vir jou. Ons kan jou opleiding aanbied en ondervinding gee om opwindende dinge te doen en wat sal help om werksgeleenthede te vind of te skep.
Vaardighede soos hierdie kan van groot waarde vir jou in die toekoms wees, nie net om werk te kry nie of vir addisionele inkomste nie, maar dalk ‘n interessante loopbaan.
Laat weet van jou en word deel van een van ons spanne.