Aanskakel-prosedures
Rekenaar
Skakel regterkantse kragprop agter teen die muur aan.
Skakel boksrekenaar regs bo met rooi knop aan.
As daar nie krag is nie, skakel hoofskakelaar op verhoog aan
Projektor
Skakel prop 1 en 2 opverhoog (oostekant) aan. Let wel dat hierdie proppe moontlik reeds deur klankpersone aangeskakel is.
Skakel al drie projektors met die aanskakelknoppie aan. Die afstandbeheerders vir die hoofsaal se projektors is agter by die klank en die sysaal sin is onder die skerm in die sysaal.
Oorskakeling
Om te skakel tussen die agterste en voorste werkstasies:
Druk Ctr Ctr 1 op die sleutelbord by die agterste stasie om die rekenaar agter te gebruik.
Druk Ctr Ctr 2 op die sleutelbord by die agterste stasie om die voorste stasie te gebruik.
Die voorste stasie se kragprop is bokant die orrel as “rekenaar” gemerk. Maak seker om die skerm ook aan te skakel.
LAPTOP
Prop in
1 Prop kragkabel in (regs agter)
2 Prop USB vanaf ATEM in (USB links voor)
3 Ethernet (links middel)
Skakel Laptop aan [ pw 2019 ]
1 Aktiveer ATEM sagteware -
File > Restore laai profiel
Klik Open dan Restore
2 Aktiveer OBS sagteware
3 Vind lêer met Diensinligting en tema foto
KAMERA
Stel driepoot op
Installeer kamera op driepoot
Gaan wrywing verstellings van driepoot na
Koppel kragkabel (regs agter onder flap)
Koppel mini HDMI vanaf ATEM (regs middel onder flap)
Maak beeldsoeker oop
Maak lensklap oop, (links voor skuifknoppie)
Skakel kamera aan (links-bo skakelaar vorentoe)
Kyk of beeld horisontaal is
Gaan kamera instellings na:
Wit balans
Zoem spoed
Zoom verlenging (Digitaal)
Kamera skud
MATRIKS
Skakel Matriks na kanale volgens voorstelling onder of
Bo = 1212
Onder = 1133
(As Matriks staak - skakel af en aan selfs gedurende diens)
ATEM
Skakel Mic1 aan Mic2 af
Indien die profiel gelaai is, behoort dit aan te wees.
Skakel VIDEO OUT na PGM (M/V wys alle insette)
Skakel AUTO effek aan ipv Cut
OBS & ATEM SAGTEWARE
Maak OBS Studio op die rekenaar oop.
Click op Settings regs onder en maak seker dat die volgende geselekteer is:
Output (links)
Recording > Recording quality > High quality, medium file size
Recording > Recording format > mp4
Video (links)
Base (Canvas) Resolution: 1920×1080.
Output (Scaled) Resolution: 1920×1080.
Toets klankpeile in oorleg met klankman
VIDEO MONITORS
Skakel aan en toets
Maalruimtye
Sysaal
Moederskamer
OPNAME
Selekteer Easy Worship opening skyfie op TX
Begin opname na koorsang voor diens (Regs onder)
Wees gereed om opname te stop (Regs onder)
OPLAAI OP YOUTUBE (verkort)
Klik op kamera ikoon regs bo op YouTube blad (YT Studio)
Kies upload video
Sleep en laat val video vanaf opname lêer in bg area
Vul diensinligting in en laai op
Verskaf video skakel aan Whatsapp persoon
OPLAAI OP YOUTUBE (volledig)
Die opname word gestoor in ‘n folder wat op hierdie stadium in die middel bo op die Desktop is. Dis ‘n shortcut na die Videos > Eredienste folder onder Documents. Die plek waar die opname gestoor word, kan onder Settings op OBS gestel word.
Maak YouTube op Chrome oop. Dit behoort ingelog te wees op die kerk se YouTube kanaal. Indien nie, log in met die e-pos adres onrusmedia@gmail.com en wagwoord 20onrus20media.
Click regs bo op Create (die klein kamera met die plus teken) en kies Upload Video.
Trek die video vanuit die folder na die upload area of selekteer die file deur op Select Files te click.
Tik die titel in (tipies die tema en die reeks se naam en week).
Tik die Description in (tipies die datum in yyyy-mm-dd formaat met die prediker se naam).
Laai die thumbnail op deur op Upload thumbnail te clikc op trek die foto na die grys blokkie regs bo.
Selektee die Playlist waarbinne die video moet vertoon (tipies die naam van die reeks of 2021 Preke indien dit losstaande is). Skep ‘n nuwe Playlist vir ‘n nuwe tema/ nuwe jaar, ens.
Indien daar gevra word, kies No, it’s not made for kids. Hierdie deel kan verwarrend wees – dit gaan nie oor ouderdomsbeperkinge nie. Dit gaan daaroor dat YT die inhoud wil merk wat spesifiek vir kinders as die primêre teikenmark geskep is.
Click op Next soveel keer soos wat nodig is.
Onder Visibility, kies Public, tensy dit ‘n begrafnis is.
Click op Publish.
Wanneer die video klaar opgelaai is, sal YT dit prosesseer. Wanneer dit klaar is, copy die link en stuur dit soos nodig. Daar is verskeie maniere om die link te copy. Wanneer die video oop is op YT, click onder op Share en op Copy langs die link; onder Your Videos (onder menu wanneer mens click op die drie lyntjies links bo), hou die muis oor ‘n video, clik op die drie kolletjies en kies Get shareable link.
Wanneer die link gepaste word op ‘n platform soos Whatsapp en Facebook, maak seker dat die Thumbnail prentjie laai voor dit gestuur word.
Ontwrig (Volgens Afrikaans!) of de-rig na diens. Kort opname verslag op WApp?