Daar is basies 3 foto programme om te gebruik.
Vir algemene foto-reformatting soos cropping, resizing, converting, rotate, colour and contrast, watermarks and batch processing.
Bit map om fotos op pixel vlak te edit.
Vektor grafika vir die werk met foto-elemente.
1. Faststone kan gebruik word om foto groottes te verander, dit is gratis. Twee van sy funksies, crop en resize sal mens 'n goeie begrip van foto groottes, aspek ratios en pixel elemente gee. Die batch processing is baie goed in die omskakeling van groot hoeveelhede fotos. http://www.faststone.org/
2. Gimp is 'n bitmap program om om 'n foto op 'n pixelvlak te redigeer of reg te maak. Dit is ook gratis sagteware met nuttige funksies. https://www.gimp.org/
3 'n Gratis program vir vektorgrafika is Inkscape Om vektorgrafika te verstaan soek Inkscape op YouTube, daar is baie video-tutoriale om van te kies. As mens Photoshop het of kan bekostig, hoef die eerste twee soorte programme nie aangeskaf te word nie, want albei is deel van PS. As alteratief is Designer Pro 'n redelik gebruiker vriendelike program wat vir vektorgrafika gebruik kan word. Die intreevlak weergawe was gratis, maar daar moet vir opgraderings betaal word.