Ek wag nou al laaaaannkkkaaal vir iemand met 'n lang attention span, wat bereid sou wees om te help. Ek het heelwat uit hierdie exercise geleer en waardeer die hulp daarvoor. Uiteindelik "a small step for man, a giant leap for mankind". Ek dink ons is nou effens nader aan die streaming ding. Jammer dat ek maar 'n boring aanbieder was, hopelik sal ek van meer nut agter die skerms wees as voor dit. Dankie tog want dis nie so maklik nie. Nogtans voel ek dit was 'n waardevolle oefening en besef hoe goed mens moet voorberei om nie al jou kykers te verveel nie.